Veronika my Babienkie
Ek wil heel eerste vir jou se baie baie geluk met jou verjaarsdag my lief.  Ek hoop en vertrou dat jy die dag ongelooflik baie sal geniet en gelief voel.
Ek weet on Pappa sal jou vandag spoil met sy liefde en jou vashou en Koester.  
Jy is nie net my vrou nie, jy is soo soo soo baie meer en ek wens ek het die woorde Gehad om jou te kan laat besef hoeveel jy vir my beteken. 
Ek verstaan dat jy nie Aldag voel asof ek jou raaksien nie, en ek weet jy vedien soveel meer as wat ek jou kan gee. Glo my ek sien jou my lief, ek sien jou opoffering, ek sien hoe jy worstel met jou gedagtes, ek sien jou vrees, en jou hartseer en die verlange na jou mense. 
Ek wil net he jy moet weet ek vat jou nie “for Granted” nie. Ek ag jou geselskap en jou saam wees as die grootste gekenk wat ek kan kry.
Dankie my Lief dat jy saam met my die paadtjie stap en dat jy soo n vantastiese Mamma is vir ons kinders. 
Dankie dat jy soo na aan die Here loop en ons meisies wys wat dit beteken om n “ Godly” vrou te wees.
My grootste wens is dat ek jou nou vandag kon strand toe vat en saam met jou langs die see kan loop op n verlate eiland iewers, Ek glo dit sal nog kom, as ons geduldig is.
Dankie my Prinses vir wie jy is en dankie vir wat jy vir ons doen. 
Dankie vir die mooi vrou wat jy is, en dankie dat jy my vriendin en lewensmaat is, die liefde van my lewe en die huppel in my stap…… al is dit nou met n skilpad.

Ek is soo baie lief vir jou en ek wil net net vir jou se DANKIE my PRINSES. My vroukie my babinkie en my Veronika. 


LOVE YOU 
Jou Man 
Kaktus baboo

Veronika my Babienkie Ek wil heel eerste vir jou se baie baie geluk met jou verjaarsdag my lief. Ek hoop en vertrou dat jy die dag ongelooflik baie sal geniet en gelief voel. Ek weet on Pappa sal jou vandag spoil met sy liefde en jou vashou en Koester. Jy is nie net my vrou nie, jy is soo soo soo baie meer en ek wens ek het die woorde Gehad om jou te kan laat besef hoeveel jy vir my beteken. Ek verstaan dat jy nie Aldag voel asof ek jou raaksien nie, en ek weet jy vedien soveel meer as wat ek jou kan gee. Glo my ek sien jou my lief, ek sien jou opoffering, ek sien hoe jy worstel met jou gedagtes, ek sien jou vrees, en jou hartseer en die verlange na jou mense. Ek wil net he jy moet weet ek vat jou nie “for Granted” nie. Ek ag jou geselskap en jou saam wees as die grootste gekenk wat ek kan kry. Dankie my Lief dat jy saam met my die paadtjie stap en dat jy soo n vantastiese Mamma is vir ons kinders. Dankie dat jy soo na aan die Here loop en ons meisies wys wat dit beteken om n “ Godly” vrou te wees. My grootste wens is dat ek jou nou vandag kon strand toe vat en saam met jou langs die see kan loop op n verlate eiland iewers, Ek glo dit sal nog kom, as ons geduldig is. Dankie my Prinses vir wie jy is en dankie vir wat jy vir ons doen. Dankie vir die mooi vrou wat jy is, en dankie dat jy my vriendin en lewensmaat is, die liefde van my lewe en die huppel in my stap…… al is dit nou met n skilpad. Ek is soo baie lief vir jou en ek wil net net vir jou se DANKIE my PRINSES. My vroukie my babinkie en my Veronika. LOVE YOU Jou Man Kaktus baboo

Theme: a mirrage immage of a woman and her 2 daughers standing close to a creek with horses at their side

Make this card your own

Start from this card's message and theme, swap in your own words, and the AI paints a brand-new version just for you.

More e-cards to explore